• Complain

Brian Fredericks - As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories

Here you can read online Brian Fredericks - As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories full text of the book (entire story) in english for free. Download pdf and epub, get meaning, cover and reviews about this ebook. year: 2020, genre: Detective and thriller. Description of the work, (preface) as well as reviews are available. Best literature library LitArk.com created for fans of good reading and offers a wide selection of genres:

Romance novel Science fiction Adventure Detective Science History Home and family Prose Art Politics Computer Non-fiction Religion Business Children Humor

Choose a favorite category and find really read worthwhile books. Enjoy immersion in the world of imagination, feel the emotions of the characters or learn something new for yourself, make an fascinating discovery.

Brian Fredericks As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories

As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories: summary, description and annotation

We offer to read an annotation, description, summary or preface (depends on what the author of the book "As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories" wrote himself). If you haven't found the necessary information about the book — write in the comments, we will try to find it.

Brian Fredericks: author's other books


Who wrote As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories? Find out the surname, the name of the author of the book and a list of all author's works by series.

As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories — read online for free the complete book (whole text) full work

Below is the text of the book, divided by pages. System saving the place of the last page read, allows you to conveniently read the book "As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories" online for free, without having to search again every time where you left off. Put a bookmark, and you can go to the page where you finished reading at any time.

Light

Font size:

Reset

Interval:

Bookmark:

Make
Brian Fredericks Green Eyes en ander stories Human Rousseau Ek dra die - photo 1
Brian Fredericks Green Eyes en ander stories Human Rousseau Ek dra die - photo 2

Brian Fredericks


Green Eyes en ander stories Human Rousseau Ek dra die boek op aan my ma - photo 3

Green Eyes

en ander stories


Human & Rousseau

Ek dra die boek op aan my ma,

Lizzie Fredericks

Too many murders, too many funerals, and too many tears

Just seen another brother buried, plus I knew him for years

Passed by his family, but what could I say?

Keep yo head up and try to keep the faith

And pray for better days.

Tupac Shakur, Better Dayz


We leave a stain, we leave a trail, we leave our imprint. Impurity, cruelty, abuse, error, excrement, semen theres no other way to be here. Nothing to do with disobedience. Nothing to do with grace or salvation or redemption. Its in everyone. Indwelling. Inherent. Defining. The stain that is there before its mark.

Philip Roth, The Human Stain

Die drie musketeers

Die Woensdagaand kry ek n sms van Angelo Black, n kindervriend van my.

Hi Michael. Dis Angelo. Wil dringend met jou gesels.

En:

Stuur asseblief jou adres. Wil jou graag sien.

En:

Wanneer kan ek n draai maak?


Angelo is n ou vriend van my. Ons was in die vroeg tagtigs saam op laerskool. Ek onthou hyt n broer ook. Emile, as ek reg is. Ek en Angelo is twee jaar ouer as Emile. Ons drie speel altyd saam in n halfgeboude kerk. Die kerk is vir jare dakloos en ruitloos. Dit ruik na vis en die skerp reuk van n toilet wat nie skoongemaak word nie. Op n dag besluit die bouers om klaar te maak en toe moes ons, Die drie musketeers, ander speelplek kry.


My eerste skooldag sit my ma vir my drie snye bakbrood met appelkoosjam in. N dit kry ek nooit weer skoolkos nie. Gedurende n pouse terwyl ons in die klas sit, kyk die juffrou na my en staan op.

Het niemand ekstra brood vir Michael nie?

Angelo steek sy hand op. Dis n getoastde sandwich met kaas en tamatie. Hyt ook n deurskynende botteltjie vol aanmaakkoeldrank. Hy deel die helfte met my. Later, voor die juffrou kan opstaan en die klas vra vir n sandwich namens my, bring Angelo uit sy eie ekstra brood. Dis hoe my en Angelo se vriendskap begin het.

Nou stuur hy n sms uit die bloute uit. Waar kry hy my nommer? Wonder wat het die lewe van hom gemaak? Die kind in die klas wat altyd sterretjies in sy skoolboek kry. Hyt die alfabet eerste bemeester terwyl ons ander dae, weke en maande sukkel.

In standerd twee roep die skoolhoof hom in die vierkant na vore. Hy kry n sertifikaat vir Beste Prestasie.

Hoe kry jy dit reg? vra die skoolhoof. Angelo praat sag en skaam in die skoolhoof se oor. Hy s hyt hard geleer en hyt baie gebid, s die hoof. Laat dit n les wees vir almal die leerlinge. Werk hard en laat dit verder aan God oor!

Ons is tien jaar oud. Dis die laaste jaar wat ek vir Angelo en sy broer, Emile, sien.


Ek doen vryskutskryfwerk vir koerante en magazines. My focus is by Skandaal, die tabloid in die Kaap. Ek en die editor het n goeie understanding. Op die oomblik hire ek n bachelor flat in Voortrekkerweg. My landlord is n Nigerian met spierwit tande wat elke dag Hawaiian knielengtebroeke en slippers dra. Hy ruik na peach cologne. Om sy nek is n dik goue ketting. Bedags werk hy by n barbershop oorkant Shoprite. Dis eintlik die camouflage, want hy smokkel tik daar. Hys nog nooit gevang nie omdat hy slinks is, maar ek weet hy smokkel. Om my boeke by hom oop te hou, drink ons regularly n bier saam by Tickeys Pub. Dis hoekom hy nie pressure op my sit wanneer my rent laat is nie.

Die Donderdagoggend is twee stories die koerante vol. Dis die moord en rape van n college student. Haar moordverhoor gaan nou begin. Haar naam is Jessica Leigh. Sys originally van Fish Hoek maar hire nou n flat in Goodwood. Syt gestudy by Goodwood College. Twee coloureds mang nou al vir nege maande vir haar moord. Hulle is by Pollsmoor. Volgens die koerant was sy en haar coloured vriend, Brandon Arendse, by Open Arms, n club in Goodwood. Sy gee hom n lift huis toe. Hulle word oorval in Ruyterwacht deur twee mans. Die ouens vat hulle na n parking area in Goodwood. Die nag verander in roof, moord en rape.

Die ander saak is die sekseskapades van Jacob Zuma. Hys weer met sy broek onder sy kniekoppe gevang. Een van sy vriende se dogter buite die huwelik swanger gemaak. Die opposition parties soek sy bloed en resignation. Of hulle gaan n motion of no confidence teen hom bring.

My editor by Skandaal bel my dieselfde oggend.

Hoe goed ken jy die Delft? vra hy.

Baie goed, s ek.

Ons het n news tip gekry, s hy. Die meisie s hulle het haar kind uit die crche gegooi, want hys swart. Sal jy gaan hoor wat die storie is?

Ja, ek kan n draai gaan maak.

Nee, dis goed, s hy. Ek stuur n sms met haar details.

Hy lui af.

My stories in Skandaal is my brood en botter. Een van die top tabloids in Suid-Afrika. Van die min koerante wat n afdeling vir fiction het. As die muse my vat, spring ek voor my laptop en e-mail n storie deur.

Die adres wat hy my stuur is in The Hague. Ek vat twee taxis tot daar.

Voor die huis sit n ouerige man op n bierkissie. Langs hom l n rondloperhond met n klam snoet wat hard asemhaal. Ek stel myself voor. Laat hom weet vir wie ek soek.

Tessa, die mense van die koerant is hier! s hy oor sy skouer binnetoe en kyk weer na my. Jy kan maar ingaan.

Ek stap in. Die kombuisie is aan my regterkant en op linkerhand is die voorkamer. Dis grou skemer binne. Dit ruik na Lifebuoy-seep en mieliemeelpap en vars melk.

n Meisie kom uit een van die kamers oorkant my. Sy lei my na die voorkamer. Skat haar iewers in die laat twintigs, maar sy lyk veel ouer. Haar o is waterig. Ek gaan sit op een van die twee verweerde banke. Daars n TV cabinet en twee banke wat die voorkamer propvol maak.

Ek kry my notaboek en pen reg.

Eks bly jyt gekom, s sy. Verbeel ek my of klink sy hartseer? Eks moeg van die mense se skelmgeit by die crche.

Gee my gou jou volle naam en van, asseblief, s ek.

Natasha Kleynhans.

Hoe oud is jy?

Word oor twee maande 28.

Ek skryf neer. Wat is die problem?

Sy gaan sit op die bank oorkant my. Kunbo is twee jaar hier by die crche, s sy en beduie n rigting in. Hier om die draai. My kind is nou by die huis, want hulle is racist daar.

Wies racist?

Ammal by daai crche, s sy. Maar eintlik Charmaine.

Wies sy?

Sys die owner My kind se pa is n Nigerian. Hyt lanklaas child support betaal. Sy sit haar bene teen mekaar. Draai haarself gemaklik. Maak n geluid met haar tande. My kind is swarter as die ander kinnes, nou noem hulle hom kaffertjie. Ekt vir Charmaine confront. Dis nie my kind se naam nie. Sy draai om, kyk kamer toe. Kunbo! Kom hier! Die kaalvoet seuntjie kom ingehardloop. Hys in sy kortbroek en sy bene is asvaal. Sy kop is kaal geskeer. Tessa sit haar arm om sy nek, maar kyk na my. Sien jy hoe lyk hy? Alles Charmaine se skuld. Ek betaal, maar hulle jaag my kind weg. Het haar ges ek gaan koerante toe.

Wats die crche se naam? vra ek.

Rainbow Nation. Charmaine en haar boyfriend is die owners. Dis eintlik haar plek, maar hy val in die jam in.

Ek skryf neer. Probeer net feite kry.

Die ou man kom stadig nader. Hy slurp n koppie skoon Glen-tee. Tessa moet gaan werk, s hy met een hand in sy broeksak. Nou sit sy by die huis. Kan nie glo die mense is so racist nie. Dans hulle nog coloureds. Hy maak of hy spoeg en wys dan n vinger na my. Maar julle reporters weet mos hoe om hulle soort se sake te werk. Dies nonsens, man!

Next page
Light

Font size:

Reset

Interval:

Bookmark:

Make

Similar books «As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories»

Look at similar books to As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories. We have selected literature similar in name and meaning in the hope of providing readers with more options to find new, interesting, not yet read works.


Reviews about «As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories»

Discussion, reviews of the book As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes en Ander Stories and just readers' own opinions. Leave your comments, write what you think about the work, its meaning or the main characters. Specify what exactly you liked and what you didn't like, and why you think so.