• Complain

François Verster - Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep

Here you can read online François Verster - Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep full text of the book (entire story) in english for free. Download pdf and epub, get meaning, cover and reviews about this ebook. year: 2020, genre: Detective and thriller. Description of the work, (preface) as well as reviews are available. Best literature library LitArk.com created for fans of good reading and offers a wide selection of genres:

Romance novel Science fiction Adventure Detective Science History Home and family Prose Art Politics Computer Non-fiction Religion Business Children Humor

Choose a favorite category and find really read worthwhile books. Enjoy immersion in the world of imagination, feel the emotions of the characters or learn something new for yourself, make an fascinating discovery.

François Verster Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep

Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep: summary, description and annotation

We offer to read an annotation, description, summary or preface (depends on what the author of the book "Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep" wrote himself). If you haven't found the necessary information about the book — write in the comments, we will try to find it.

François Verster: author's other books


Who wrote Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep? Find out the surname, the name of the author of the book and a list of all author's works by series.

Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep — read online for free the complete book (whole text) full work

Below is the text of the book, divided by pages. System saving the place of the last page read, allows you to conveniently read the book "Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep" online for free, without having to search again every time where you left off. Put a bookmark, and you can go to the page where you finished reading at any time.

Light

Font size:

Reset

Interval:

Bookmark:

Make
FRANOIS VERSTER TAFELBERG - photo 1
FRANOIS VERSTER TAFELBERG - photo 2

FRANOIS VERSTER TAFELBERG Hierdie boek word opgedra aan elke - photo 3

FRANOIS VERSTER


TAFELBERG Hierdie boek word opgedra aan elke troep wat diensplig as plig - photo 4

TAFELBERG


Hierdie boek word opgedra aan elke troep wat diensplig as plig ervaar het - photo 5

Hierdie boek word opgedra aan elke troep wat diensplig as plig ervaar het.


Wat het eerste gekom wat daarna Ek moet erken dat ek n probleem het met tyd - photo 6

Wat het eerste gekom, wat daarna? Ek moet erken dat ek n probleem het met tyd: baie dinge wat begin het en geendig het, het nie presies by my geregistreer tot lank daarna nie. Hoe ouer ek word, hoe minder stabiel raak daardie kruk, chronologie.

Gnther Grass, skrywer en beeldende kunstenaar


Onthou is nie n historiese daad nie, maar n resultaat van die geheue, wat inherent korrup is.

Mary Karr, digter


Miskien, ironies, is die gemene deler tussen Suid-Afrikaners en Duitsers die gedeelde ervaring van afsonderlikheid, van ontheemding, vervreemd van sekerheid en samehorigheid.

Etienne van Heerden, skrywer en akademikus


Skrywersnota Hierdie boek verteenwoordig die perspektief van een - photo 7

Skrywersnota

Hierdie boek verteenwoordig die perspektief van een ouddienspligtige en nie van alle dienspligtiges of staandemaglede wat gedurende die Grensoorlog (1966-1989) in die Suid-Afrikaanse Weermag gedien het nie. Om hierdie rede is die name van sekere mense verander, want dit is nie my bedoeling om enige individu te na te kom nie.


Woordelys AK47 Russiese ligte aanvalsgeweer waarmee Swapo toegerus was 762 - photo 8

Woordelys

AK47: Russiese ligte aanvalsgeweer waarmee Swapo toegerus was, 7.62 kaliber

Civvie: burgerlike

Civvies: burgerdrag

HK: hoofkwartier

Kamper: iemand wat weermagkampe gedoen het as deel van sy voortgesette diensplig

PF: permanent force gebruik om na n staandemaglid te verwys

Pips: kentekens wat n offisier se rang aangedui het

R1: SAW-aanvalsgeweer, gebaseer op die Belgiese FN, 7,62 kaliber

R4: SAW-aanvalsgeweer, gebaseer op die Israeliese Galil, 5,56 kaliber

Recce: lid van die Verkenningsregiment

RSM: regiment-sersant-majoor (hoogste onderoffisiersrang op Omega)

SAKK: Suid-Afrikaanse Kleurlingkorps

SAMIL: SAW-vragmotor (verskillende groottes, bv. SAMIL 20; 50; 100)

SAW: Suid-Afrikaanse Weermag

SAWI: SA Weermagindustrie, die weermag se algemene handelaar

Suidwes: Suidwes-Afrika, sedert onafhanklikwording in 1990 Namibi

Swapo: South West African Peoples Organisation

Unimog: twee-ton-viertrekvoertuig, onder meer as ambulans gebruik

VTB: vryetydsbesteding, n wegbreek-kamp, gewoonlik elke drie maande aan dienspligtiges toegeken


Hoofstuk Een

Herfs 2014 n Gedonder ruk hom orent Hy druk sy skouers vas teen die - photo 9

Herfs 2014

n Gedonder ruk hom orent. Hy druk sy skouers vas teen die koppenent en kyk vervaard in die kamer rond.

Hulle het my kom haal, dink Frans.

Dit duur n sekonde of twee voordat hy besef dis net onweer ongewoon vir die Kaapse Skiereiland. Ondanks die bedompigheid kry Frans koud. Hy staan stadig op, soek met sy tone na sy pantoffels op die koel telvloer. Sy vrou, Charlene, slaap vas, soos altyd. Hy slof klappertand na die studeerkamer en gaan sit by die groot ou lessenaar, streel oor die geoliede blad.

Dis altyd dieselfde droom: Die PFs kom hom haal. Die oorlog is toe ni oor nie. Daar staan n SAMIL in die straat voor sy huis, kolossaal soos n oorlogskip in n vyandelike hawe. Iemand in n groot weermagjas klim uit en loop tot by die voordeur. Daar pluk hy die jas af en staan net in n pers nagrok. Skielik verander die man se gesig en hy word n bekende, gewoonlik sy ou kameraad Skroppie. Hy wys dan na Frans en skreeu: Die SAW wil j h!

Dis waar die onthutsende droom eindig.

Hy trek n verslete foto-album uit die rak en adem die geur van gister in. As argivaris weet hy papier is steeds die beste bewaarder van die verlede. Dis geduldig en dis duursaam. Nes mense, soek papier net simpatieke behandeling.

Buite rammel die donderweer weer dis n kakofonie, die litanie van die natuur. Hier in Brackenfell hoor n mens soms kraaie. Uile ook, dink hy, soos destyds in die bos. Maar meestal is dit net die brakke wat al harder kef wanneer dit tyd raak dat hul base van die werk af moet kom. Praat van n litanie.

Buite begin die dag rooi breek. Soos die sonsondergange van Suidwes wat so verstommend mooi kon wees voordat die donkerte met sy verskrikkings toesak. Wanneer hinas, di in kolletjiespelse, maar ook di in uniform, losgelaat is.

Frans hoor die ou bakkie voordat hy hom sien. Dis die man wat Die Burger kom aflewer. Die posbus se deksel klap en dan sidder die ou Datsun weer voort. Hy loop vinnig na buite en trek die opgevoude koerant uit die posbus.

Soos gewoonlik lees hy eers die sportgedeelte met aandag, blaai verby die sakenuus en glimlag oor die spotprent. Vandag gaan dit oor die ANC se magsbeheptheid.

In die briewekolom pleit n leser vir groter erkenning en begrip vir ouddienspligtiges. Daar is van hulle verwag om hul lewe vir hul land op te offer, nie vir die regering van die dag nie, skryf hy. Apartheid was nie in hul gedagtes toe hulle as skoolseuns n dokument onderteken het wat hulle tot twee jaar se militre verpligtinge verbind het nie. Wat moes hulle doen, vra die briefskrywer, eerder tronk toe gaan? Hul volk verraai? As lafaards verwerp word?

Dit was die jare van die Koue Oorlog en die Rooi Gevaar. Die politici het sy generasie uitverkoop ter wille van n waardelose Grondwet en n falende staat, kla hy.

Die oorlog wil maar net nie weggaan nie, dink Frans. Nuwe boeke oor die Grensoorlog verskyn gereeld. Oor die jare het hy heelparty boeke daaroor gekoop.

Sy boekrak is ook vol boeke oor die Anglo-Boereoorlog, die twee wreldoorlo, die Vitnam-oorlog, die Koreaanse oorlog die Koue Oorlog. Daar is ook boeke oor hoe om memoires te skryf.

In een van die lessenaar se laaie l sy eie Grensoorlog-verhaal. Hy het dit geskryf tien jaar n die oorlog se einde in 1989.

Hy haal die hopie gekramde bladsye uit. Meeste van die bladsye is al varkoor gevat en die teks is met rooi en blou bekrap ink-littekens wat verklap hoeveel keer hy al bygevoeg en weggevat het. Elke keer wanneer die herinneringe aan die deur kom klop het hy die manuskrip uitgehaal en weer met die verlede gestoei.

Afstand kom met tyd. So s hulle. Dalk sal die verlede nie meer so n houvas op hom h nie as hy sy verhaal voltooi?

Toe die donderweer wegsterf, hoor hy die radiowekker in die slaapkamer afgaan. Charlene se bedliggie gaan aan. Tyd om reg te maak vir werk. Hy druk die voos gevatte manuskrip in sy briewetas en sit die tas in die gang.


Hoofstuk Twee

Oor begin In sy vensterlose ruimte in brandkamer 22 staar Frans na die sonlig - photo 10
Next page
Light

Font size:

Reset

Interval:

Bookmark:

Make

Similar books «Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep»

Look at similar books to Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep. We have selected literature similar in name and meaning in the hope of providing readers with more options to find new, interesting, not yet read works.


Karen Traviss - Omega Squad: Targets
Omega Squad: Targets
Karen Traviss
Karen Traviss - Omega Squad: Odds
Omega Squad: Odds
Karen Traviss
Christopher Evans - Omega
Omega
Christopher Evans
No cover
No cover
Robert Crane
Jackie Francois Angel - Forever
Forever
Jackie Francois Angel
Francois Fenelon - The Existence of God
The Existence of God
Francois Fenelon
Francois J. Bonnet - After Death
After Death
Francois J. Bonnet
Francois Mauriac - Prousts Way
Prousts Way
Francois Mauriac
Reviews about «Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep»

Discussion, reviews of the book Omega, Oor en Uit: Die Storie Van N Opstandige Troep and just readers' own opinions. Leave your comments, write what you think about the work, its meaning or the main characters. Specify what exactly you liked and what you didn't like, and why you think so.